Kaliumbromied
chemiese verbinding From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Kaliumbromied is 'n verbinding van kalium en broom met formule KBr. Dit is 'n sout van kaliumhidroksied (KOH) en waterstofbromied (HBr).
Remove ads
Aanwending
Kaliumbromied word sedert 1857 gebruik as antikonvulsiewe middel, aanvanklik vir mense maar teenwoordig net nog vir diere, soos honde.[4]
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads