Kevin Anderson

Suid-Afrikaanse tennisspeler From Wikipedia, the free encyclopedia

Kevin Anderson
Remove ads

Kevin Anderson (gebore 18 Mei 1986 in Johannesburg) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse tennisspeler. Hy was die hoogste posisie Suid-Afrikaanse tennisspeler en het No. 5 in die wêreld beklee.[1] Hy het op 18 Januarie 2013 die 22ste gekeurde Fernando Verdasco tydens die Australiese Ope in Melbourne geklop. Dit is die eerste keer in sy loopbaan dat hy tot die vierde ronde van 'n Grand Slam kon deurdring. Hy is ook die eerste Suid-Afrikaner, sedert Wayne Ferreira in 2003, wat so ver in 'n Grand Slam gevorder het.[3] Op 7 September 2015 het Anderson die derde gekeurde Andy Murray tydens die VSA-Ope in New York geklop.[4]

Kitsfeite Land, Woonplek ...

Anderson die eerste Grand Slam-eindstryd van sy loopbaan in 2017 bereik. Hy het die twaalfde gekeurde Pablo Carreño Busta met 4–6, 7–5, 6–3 en 6–4 in die halfeindronde uitgeskakel. Hy het egter in die eindstryd met 6–3, 6–3 en 6–4 teen die eerste-gekeurde Rafael Nadal verloor.[5]

Remove ads

Grand Slam-rekord

Thumb
Kevin Anderson tydens die Franse Ope in 2018
Thumb
Kevin Anderson tydens die VSA-Ope in 2016

Die tabel toon Anderson se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:

Meer inligting Jaar, Australiese Ope ...
Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads