Kim Young-sam

From Wikipedia, the free encyclopedia

Kim Young-sam
Remove ads

Kim Young-sam (Hangul: 김영삼; hanja: 金泳三; Koreaans: [kim jʌŋsʰam]; 20 Desember 192722 November 2015) was 'n Suid-Koreaanse politikus en die sewende president van Suid-Korea (19931998).

Kitsfeite Eerste minister, Voorafgegaan deur ...
Remove ads

Biografie

Kim Young-sam was vanaf 1961 vir dertig jaar lank (saam met die latere Nobelpryswenner Kim Dae-jung) die opposisieleier. Hy was een van Park Chung-hee en Chun Doo-hwan se grootste teenstaanders. Tussen 1993 en 1998 was hy die president van sy land.

Hy was die eerste nie-militêre presedent sedert Syngman Rhee. Tydens sy presidentskap loods Young-sam 'n teen-korrupsieveldtog waartydens sy twee voorgangers gearresteer is.

Kim Young-sam is op 22 November 2015 op 87-jarige ouderdom oorlede.[1]

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads