Lycium cinereum
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Kleinblaarkriedoring (Lycium cinereum) is 'n struik wat deel is van die Solanaceae familie. Die spesie is inheems in Botswana, Lesotho, Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die struik in in al die provinsies voor.
Die boom se FSA-nommer is 669.9.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads