Laeveldnaboom
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die laeveldnaboom (Euphorbia evansii)[1] is 'n plant van die naboomfamilie Euphorbiaceae.
Euphorbia evansii se verspreiding is beperk tot die suidelike laeveld van Mpumalanga in Suid-Afrika, die Drakensberg naby die Strijdomtonnel, asook sommige koppies rondom Pretoriuskop/Malalane[1] in die Krugerwildtuin, tot in Eswatini en enkele dele van KwaZulu-Natal.
Die plant se stamme bevat 'n melkerige stof met karsinogene eienskappe. Kontak daarmee veroorsaak erge velirritasie, en indien die oë aangetas word, kan dit blindheid veroorsaak.
Remove ads
Galery
Sien ook
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads