Lambda

elfde letter van die Griekse alfabet From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Lambda (hoofletter Λ, kleinletter λ) is die elfde letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 30. Die Latynse L en die Cyrilliese Л is van die Griekse lambda afkomstig.

Kitsfeite Die Griekse alfabet, Letters nie meer in gebruik nie ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads