Lamnidae

From Wikipedia, the free encyclopedia

Lamnidae
Remove ads

Die Haringhaaie (Lamnidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Lamniformes. Daar is drie genera met vyf spesies wat hoort tot dié familie en vier van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Genera ...
Remove ads

Kenmerke

Die familie het vyf kieue splete met die tweede dorsale en anale vinne baie kleiner as die eerste dorsale vin. Die stertvin se boonste lob is langer as die onderste lob. Die familie kan tot 2 000 kg swaar word en kom voor vanaf die oppervlakte tot by 1 280 m.

Genera

Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Carcharodon

Sien ook

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads