Lanzhou

From Wikipedia, the free encyclopedia

Lanzhoumap
Remove ads

Lanzhou (Chinees: 兰州) is die hoofstad van die Chinese provinsie Gansu met 'n bevolking van 3 616 163 in 2010. Die stad is geleë in die noordweste van China.

Kitsfeite Lanzhou 兰州, Land ...

Danksy sy ligging is Lanzhou 'n belangrike vervoerknooppunt tussen die ooste en die weste van China.

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads