Lidië

From Wikipedia, the free encyclopedia

Lidiëmap
Remove ads

Lidië (Assiries: Luddu; Grieks: Λυδία, Turks: Lidya) was ’n Ystertydperk-koninkryk in die westelike Klein-Asië wat oos van antieke Ionië in die hedendaagse Wes-Turkye geleë was. Die bewoners het ’n Anatoliese taal bekend as Lidies gepraat.

Lidië
Λυδία
1200 v.C.  546 v.C.
Thumb
Ligging of Lidië
Kaart van die Lidiese Ryk in sy finale tydperk van soewereiniteit onder Croesus (rooi lyne = uitbreiding in 7de eeu v.C.)
Hoofstad Sardis
Taal/Tale Lidies
Regering Monargie
Koning Gyges
Croesus
Geskiedenis
 - Gevestig1200 v.C.
 - Ontbind546 v.C.
Thumb
Die ligging van Lidië in Anatolië.
Thumb
Lidië omstreeks 50 n.C.

Op sy hoogtepunt het die Koninkryk Lidië oor die hele Wes-Anatolië gestrek. In Persië was Lidië ’n satrapie met Sardis as hoofstad.[1] Tabalus, wat deur Kores die Grote aangestel is, was die eerste satraap. Lidië was later die naam van ’n Romeinse provinsie.

Muntstukke het glo omstreeks die 7de eeu v.C. in Lidië ontstaan.[2]

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads