Linum thunbergii

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Wildevlas (Linum thunbergii) is 'n meerjarige, blomdraende plant wat deel is van die Linaceae familie. Die spesie is inheems aan die Angola, Eswatini, Malawi, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in al die provinsies behalwe die Noord-Kaap voor.

Kitsfeite Wildevlas, Bewaringstatus ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads