Louisvale
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Louisvale is 'n landelike nedersetting op die R359-streeksroete aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is naby Upington en is in die hart van die rosyn- en sultanabedryf.[2]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
