Pondoboesmanstee
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Pondoboesmanstee (Lydenburgia abbottii) is 'n boom wat deel is van die Celastraceae familie. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Die total populasie is minder as 200 bome groot en daar is vier subpopulasies wat in twee aangrensende riviervalleie groei. Elke subpopulasie het minder as 50 bome. L. abbottii is gevolglik een van die skaarste boomspesies in suidelike Afrika.
Die boom se FSA-nommer is 407.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads