Manaslu

From Wikipedia, the free encyclopedia

Manaslumap
Remove ads

Manaslu (Nepalees: मनास्लु, ook bekend as Kutang) is 'n berg in die Himalaja wat net suid van die grens tussen Nepal en Tibet (Volksrepubliek China) geleë is. Met 'n hoogte van 8 163 meter is dit die agste hoogste berg van Asië en die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga, Lhotse, Makalu, Cho Oyu en Dhaulagiri. Die naam van die berg is afgelei van Sanskrit en beteken "berg van die gees".

Kitsfeite
Thumb
Manaslu (links) en oosspits teen sonsopgang
Thumb
Die noordelike spits (links) en hoofspits in wolke
Remove ads

Spitse

Meer inligting Spits, Hoogte ...

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads