Manilkara nicholsonii
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die pondomelkbessie (Manilkara nicholsonii) is 'n boom wat deel van die Sapotaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap, vanaf die Mzimkhulurivier tot by die Msikabarivier, voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1400 km². Die spesie word bedreig deur te veel veldbrande.
Remove ads
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads