Manto Tshabalala-Msimang
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Mantombazana 'Manto' Edmie Tshabalala-Msimang, née Mali, (9 Oktober 1940 – 16 Desember 2009[1]), was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy was adjunkminister van justisie tussen 1996 en 1999 en het omstrede gedien as minister van gesondheid tussen 1999 en 2008 onder president Thabo Mbeki. Sy het ook as minister in die presidensie gedien onder president Kgalema Motlanthe vanaf September 2008 tot Mei 2009.
Haar onwetenskaplike klem op die behandeling van Suid-Afrika se Vigs-epidemie, wat volgens haar maklik bereikbaar sou wees deur die gebruik van groente soos knoffel en beet, eerder as met teenretrovirale medisyne, het gelei tot plaaslike en internasionale kritiek. Daar word beweer dat hierdie beleid direk gelei het tot die dood van meer as 300 000 Suid-Afrikaners wat geïnfekteer was.[2]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads