Maphumulo

From Wikipedia, the free encyclopedia

Maphumulomap
Remove ads

Maphumulo is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, en is 38 km suidoos van Kranskop.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Remove ads

Geskiedenis

In 1850 het biskop HP Schreuder van die Noorweegse Sendinggenootskap die Umpumulo sendingstasie hier begin. Die naam beteken 'rushawe'. In 1894 is 'n nuwe magistraatdistrik hier gestig.

Distrik

Die distrik is 830 km2 groot. Die belangrikste ekonomiese aktiwiteit is veeboerdery.

Sien ook

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads