Mapuche

From Wikipedia, the free encyclopedia

Mapuche
Remove ads

Die Mapuche (afgelei van mapu "aarde", "grond" of "land" en che "mense" of "volk") is 'n etniese groep inheems aan Sentraal- en Suid-Chili en Suidwes-Argentinië wat met die taal Mapudungun verband hou. Die etniese groep omvat sowat 1,7 miljoen mense en hulle praat Mapudungun of Spaans as moedertaal. Dit is naas die Aymara, die Guaraní en die Quechua een van die grootste etniese groepe in Suid-Amerika.

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Mapudungun.
Kitsfeite Totale bevolking:, Belangrike bevolkings in: ...

Die etniese groep van die Mapuche word onderdeel in subgroepe soos die Picunche ("Mense van die noorde"), die Huilliche ("Mense van die suide"), die Lafkenche ("Mense van die mere"), die Wenteche ("Mense van die valleie") en die Pehuenche ("Mense van die denne"). Hulle leef in die suidsentrale Andesstreek suid van die Atacamawoestyn.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads