Maputo Internasionale Lughawe

From Wikipedia, the free encyclopedia

Maputo Internasionale Lughawemap
Remove ads

Maputo Internasionale Lughawe (IATA: MPMICAO: FQMA) ook bekend as Mavalane Internasionale Lughawe, en voorheen as Lourenço Marques Lughawe, [1] (IATA: LUM) is 'n lughawe geleë 3 km noordwes van die sentrum van Maputo, die grootste stad en hoofstad van Mosambiek. Dit is die grootste lughawe in Mosambiek, en spilpunt vir LAM Mozambique Airlines en Kaya Airlines. Die meeste van die bestemmings wat deur die lughawe bedien word, is in Afrika, maar daar is 'n paar interkontinentale dienste.

Kitsfeite IATA: MPM – ICAO: FQMA, Opsomming ...
Remove ads

Bestemmingslys

Vrag

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads