Marrakesj

stad in die weste van Marokko From Wikipedia, the free encyclopedia

Marrakesj
Remove ads

Marrakesj (مراكش) is 'n stad in die weste van Marokko en is die hoofstad van die gelyknamige provinsie. Die stad het 928 850 inwoners in 2014 gehad en het 'n oppervlakte van 62 km². Marrakesj een van die vier koningsstede van Marokko, saam met Fez, Meknes en Rabat. Die stad is op die vrugbare Haouzvlakte aan die voet van die Hoë Atlas geleë. Die Medina van Marrakesj is in 1985 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Marrakesj
مراكشمراكش
Thumb

Kaart Wapen
Thumb
Vlag
 Land Vlag van Marokko Marokko
 Provinsie Marrakech-Tensift-El Haouz
 Koördinate 31°38′N 08°00′W
 Gestig op 7 Mei 1070
 Oppervlakte:  
 - Totaal 62 vk km
 Hoogte bo seevlak 466 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 928 850
 - Bevolkingsdigtheid 16 717/vk km
 Tydsone UTC+1
 Burgemeester Fatima-Zahra Mansouri
Remove ads

Klimaat

Junie, Julie en Augustus is die warmste maande in Marrakesh, met temperature wat bedags tot in die veertigs kan styg. Na sononder is die temperature meer gematig en kan mens buitentoe gaan. Die winter bring gematigde temperature, met dagtemperature tussen 15 en 25 grade.[1]

Galery

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads