Massamedia

mediategnologieë wat bedoel is om 'n groot gehoor te bereik deur massakommunikasie From Wikipedia, the free encyclopedia

Massamedia
Remove ads

Massamedia verwys na 'n verskeidenheid van media tegnologieë wat 'n groot hoeveelheid mense bereik via massa kommunikasie. Die tegnologieë waardeur hierdie kommunikasie plaasvind, bevat 'n verskeidenheid afsetpunte. Die tipe media maak dit moontlik om dieselfde boodskap aan die massas oor te dra. Klassieke voorbeelde hiervan is landelike radio- en TV-stasies, maar bekende webtuistes word ook hierby ingesluit.

Thumb
Voorblaaie van Die Burger, vroeg 2011.
Thumb
Voorblad van Die Beeld, 19 Oktober 1969.

Die term is in die 1920's geskep met die koms van nasionale radionetwerke en die grootskaalse sirkulasie van koerante en tydskrifte. Eeue voor die term bekend geraak het is boeke en manuskripte reeds op groot skaal versprei.

Voorbeelde van Afrikaanse massamedia sluit in:

Remove ads

Koerante

Radiostasies

Televisiekanale

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads