Matthew Rusike
Zimbabwiese sokkerspeler From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Matthew Tyrell Rusike (gebore 28 Junie 1990 in Harare) is 'n Zimbabwiese voormalige sokkerspeler.[1] Hy het vir die Zimbabwiese nasionale sokkerspan uitgedraf.
Nadat hy vir klubs in Suid-Afrika, Tunisië en Swede gespeel het, het hy in 2019 by die Noorse klub Stabæk aangesluit, maar ná verskeie ernstige beserings het hy vroeg in 2020 op die ouderdom van 29 uit sokker afgetree.[2]
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads