Modjadjibroodboom

From Wikipedia, the free encyclopedia

Modjadjibroodboom
Remove ads

Die Modjadjibroodboom (Encephalartos transvenosus) is 'n broodboom wat op die berghellings bo die hoofkraal van die reënkoningin, Modjadji, oos van Duiwelskloof, en in die Soutpansberg, Limpopo, voorkom. Die boom kan tot 13 m hoog word en is een van die grootstes ter wêreld en ook die bekendste in Suider-Afrika.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die broodboom word goed beskerm deur die generasies reënkoninginne wat bygedra het tot die broodboomwoud. Die boom se FSA-nommer is 13.[1]

Thumb
'n Modjadjibroodboom groei in die Manie van der Schijff Botaniese Tuin, Pretoria
Thumb
'n Stand Modjadjibroodbome onder beskerming in die Modjadji Hoofkraal, Limpopo
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads