Remove ads

Moermansk (Russies: Му́рманск, Noord-Samies: Murmanska) is 'n stad op die Kola-skiereiland in die noordweste van Rusland met 'n bevolking van sowat 302 468 (2013). Die Moermansk-lughawe is daarnaby geleë.

Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Moermansk-oblast.

Moermansk
Мурманск
Murmanska
Thumb

Moermansk in Noord-Europa Wapen
Thumb
Moermansk-oblast
Thumb
 Land Vlag van Rusland Rusland
 Oblast Moermansk-oblast
 Koördinate 68°58′N 33°5′E
 Stigting 1916
 Stadstatus 1916
 Oppervlakte:  
 - Totaal 151 vk km
 Hoogte bo seevlak 46 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 302 468
 - Bevolkingsdigtheid 2,232.7/vk km
 Tydsone UTC +3
 - Somertyd UTC +4
 Burgemeester Aleksei Weller
 Amptelike Webwerf gov-murman.ru Geargiveer 5 Januarie 2009 op Wayback Machine
Remove ads

Geskiedenis

Moermansk is voorheen Romanof-aan-die-Moerman (Russies:Рома́нов-на-Му́рмане) genoem. Die naam is in 1917 ('n jaar later) na Moermansk verander.

Klimaat

Meer inligting Weergegewens vir Moermansk, Maand ...
Remove ads

Susterstede

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads