Mogadisjoe

From Wikipedia, the free encyclopedia

Mogadisjoe
Remove ads

Mogadisjoe (ook Mogadishu, Arabies: مقديشو, Engels: Mogadishu, Italiaans: Mogadiscio, Somalies: Muqdisho) is die hoofstad en grootste stad van Somalië. Die stad het in 2005 'n bevolking van sowat 2 000 000 gehad. Dit is die belangrikste hawestad van Somalië en is aan die Indiese Oseaan sowat 200 km noord van die ewenaar geleë.

Meer inligting MogadisjoeMuqdisho ...
Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads