Movement Democratic Party

From Wikipedia, the free encyclopedia

Movement Democratic Party
Remove ads

Die Movement Democratic Party is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat aan die 2009-verkiesing deelgeneem het. Die leier en stigter van die party is Jake Maseka. Die party het sy nasionale kantoor in Pretoria.

Thumb

Die party fokus hoofsaaklik op primêre gesondheidsorg, 'n ekonomie wat volhoubare werk sal skep, jeugontwikkelingskemas en 'n opstand teen HIV en misdaad.

Die party se naam is in 2009 getrek om bo-aan die stembrief te staan.[1] Die party was die grootste party wat nie 'n setel in die parlement kon kry nie. Daarbenewens het hy ook nie in die twee provinsies waarin hy gestaan het, Gauteng en Noordwes, 'n setel in die provinsiale wetgewer gekry nie.

Remove ads

Verkiesingsresultate

Meer inligting Verkiesing, Stemme ...

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads