Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2009
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Suid-Afrika se algemene verkiesing vir 'n nuwe Nasionale Vergadering en provinsiale wetgewers is op 22 April 2009 gehou.

Die Nasionale Vergadering bestaan uit 400 lede wat deur proporsionele verteenwoordiging gekies word. Die Nasionale Vergadering wys ná die verkiesing die nuwe President van Suid-Afrika aan.
Meer as 23 miljoen burgers het geregistreer om te stem, waarvan 16 000 oorsese Suid-Afrikaners was. Die Pretoriase Hooggeregshof het op 9 Februarie 2009 beveel dat alle oorsese Suid-Afrikaners in die verkiesing mag stem. Dié besluit is deur die Konstitusionele Hof beaam toe dit op 12 Maart 2009 beslis het dat oorsese burgers wat reeds geregistreer is in die verkiesing mag stem.
Daar was 40 partye waarvoor kiesers kon stem, waarvan 26 op nasionale vlak. Die drie partye wat, soos verwag is, die hoofspelers in die verkiesing was, was die African National Congress onder leiding van mnr. Jacob Zuma, die Demokratiese Alliansie onder leiding van me. Helen Zille, en die Congress of the People onder leiding van mnr. Mosiuoa Lekota.
Remove ads
Uitslag
Nasionale verkiesing

ANC-meerderheid
Geen meerderheid, ANC gewildste
DA-meerderheid
Geen meerderheid, DA gewildste
COPE-meerderheid
Geen meerderheid, COPE gewildste
IVP-meerderheid
Geen meerderheid, IVP gewildste
ID-meerderheid
Geen meerderheid, ID gewildste
UDM-meerderheid
Geen meerderheid, UDM gewildste

ANC
DA
COPE
IVP
Ander partye
Gauteng provinsiale verkiesing

ANC
DA
IVP
COPE
VF+

ANC
DA
COPE
Ander partye
KwaZulu-Natal provinsiale verkiesing

ANC
IVP
DA
MF
ACDP
APC
Gelykop tussen twee of meer partye

ANC
IVP
DA
MF
COPE
ACDP
Limpopo provinsiale verkiesing

ANC
DA
NVP
Gelykop tussen twee of meer partye

ANC
COPE
DA
Mpumalanga provinsiale verkiesing

ANC
DA
IVP
SPP

ANC
COPE
DA
Noord-Kaap provinsiale verkiesing

ANC
DA
COPE
OD
VF+
Gelykop tussen twee of meer partye

ANC
COPE
DA
OD
Noordwes provinsiale verkiesing

ANC
DA
UCDP
COPE
OD
Gelykop tussen twee of meer partye

ANC
COPE
DA
UCDP
Oos-Kaap provinsiale verkiesing

ANC
DA
UDM
COPE
OD
Gelykop tussen twee of meer partye

ANC
COPE
DA
UDM
AIC
Vrystaat provinsiale verkiesing

ANC
DA
COPE
VF+

ANC
COPE
DA
VF+
Wes-Kaap provinsiale verkiesing

DA
ANC
OD
COPE

ANC
COPE
DA
OD
ACDP
Remove ads
Sien ook
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2009.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads