Newfoundland en Labrador

mees oostelike van Kanada se tien provinsies From Wikipedia, the free encyclopedia

Newfoundland en Labrador
Remove ads

Newfoundland en Labrador (Engels: Newfoundland and Labrador [ˌnuːfən(d)ˈlænd ən(d) læbrəˈdɔr], Frans: Terre-Neuve-et-Labrador) is die mees oostelike van Kanada se tien provinsies.

Meer inligting Terre-Neuve-et-LabradorNewfoundland and LabradorNewfoundland en Labrador ...

Die provinsie, wat uit die eiland Newfoundland en die gebied Labrador op die vasteland bestaan, was die laaste provinsie wat in 1949 onder die oorspronklike naam Newfoundland by die Kanadese Federasie aangesluit het. Die provinsiale regering het egter reeds vanaf 1964 na homself as die "Regering van Newfoundland en Labrador" verwys, en op 6 Desember 2001 is die Grondwet van Kanada gewysig om "Newfoundland and Labrador" as die nuwe amptelike naam van die provinsie te bekragtig. In die omgangstaal verwys Kanadese nogtans gewoonlik na die provinsie as "Newfoundland" en na die vastelandse gebied as "Labrador".

Remove ads

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads