Nissan Note
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Nissan Note (Japannees: 日産·ノート) is 'n mini veeldoelvoertuig wat sedert 2004 deur die Japannese vervaardiger Nissan gebou word.
Dit is 'n vyfdeur luikrug met intelligente sleutel en randsensors, 'n boogdaklyn van die Fusion konsepmotor, boemerang LED agterligte van die Nissan Qashqai, dubbeldek-vierslot sierrooster van die Nissan Murano, 17 duim-allooiwiele, geborselde aluminium binnetoebehore, donkergrys buitebakkleur, geperforeerde silwer-en-swart leerbekleedsel, ligtegrys plafon met oorwegend swart afwerking, sportsitplekke, twee glasstroke wat oor die lengte van die dak loop, twee diepstelle meters agter 'n driespeekstuurwiel, geborselde aluminium vertoonpaneel met 'n satellietnavigasieskerm en klimaatbeheerstelsel, geborselde aluminium middelste konsole/armleuning met 'n stoorarea.
Die voertuig is in 2004 onthul by die Parys Motorskou.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads