Bosvlier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die bosvlier (Nuxia floribunda) is 'n middelgroot boom wat deel is van die Stilbaceae familie.
Remove ads
Beskrywing
Dit is 'n multi-vertakte struik met eenvoudige, blinkgroen en groot blare (tot 15 x 5 cm). Die piepklein blommetjies (3 mm lank) is roomwit, word aan groot trosse gedra en ruik geurig. Die vrugte is ook klein (4 mm) en word vaalbruin wanneer ryp. Die boom se FSA-nommer is 634.[2][3]
Verspreiding
Die spesie is inheems aan suidelike en oostelike Afrika, vanaf Suid-Afrika, deur Eswatini, Zimbabwe, Mosambiek, Zambië, Malawi, Tanzanië, Burundi, Rwanda, oostelike Demokratiese Republiek van die Kongo, na Uganda en Kenia.[4][5][1][6]
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads