Olinia micrantha

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die Oos-Kaapse hardepeer (Olinia micrantha) is 'n boom wat deel van die Penaeaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap, van Grahamstown tot by Maclear, voor.

Kitsfeite Oos-Kaapse hardepeer, Bewaringstatus ...
Remove ads

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads