Oos
windstreek From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Oos is een van die vier hoof windrigtings. Die ander hoof windrigtings is: noord, suid en wes.

Oos is direk teenoorgesteld van wes, soos suid die teenoorgestelde rigting van noord is.
Die woord oos is afgelei van Oriënt wat letterlik beteken: die son kom in die ooste op.
Ander gebruike
Op die aarde praat mense ook van die Ooste as hulle van plekke in die oostelike halfrond praat. Voorbeelde:
- Saoedi-Arabië lê in die Midde-Ooste.
- Japan lê in die verre Ooste.
Eksterne skakels
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir oos.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
