Suid
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Suid is een van die vier hoof windrigtings. Die ander hoof windrigtings is: noord, oos, en wes.

Die teenoorgestelde van suid is noord, soos die teenoorgestelde van oos wes is.
Op die verste suidelike punt van die aarde lê die Suidpool.
Eksterne skakels
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir suid.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
