Orbea hardyi
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Orbea hardyi is 'n vetplant wat aan die familie Apocynaceae behoort. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Limpopo voor, vanaf Bewaarkloof tot by die Abel Erasmuspas en Blyderivierspoort. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 500 km² en daar is minder as vyf subpopulasies. Die plant het tans geen bedreigings nie en word as seldsaam beskou.
Remove ads
Sien ook
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads