Zoeloelukwart

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Zoeloelukwart
Remove ads

Die zoeloelukwart (Oxyanthus latifolius) is 'n klein tot middelgroot boom wat in sanderige woude voorkom, vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot by Beira in Mosambiek. Die boom het lang, buisvormige blomme en asimmetriese, donkergroen blare. Die boom se FSA-nommer is 696.1.[1]

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads