Pascal Wehrlein
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Pascal Wehrlein (gebore 18 Oktober 1994) is 'n jong Duitse Formule Een renjaer wat vir Sauber-Ferrari in 2017 gejaag het. Hy het voorheen aan die Duitse Toermotormeesters (DTM) deelgeneem, en het die titel vir Mercedes-Benz se HWA AG-span in 2015 verower.

In 2014 word Wehrlein die jongste renjaer om 'n DTM-ren te wen (op ouderdom 19) asook die jongste renjaer om die titel te verower in 2015 op ouderdom 21.
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads