Manor F1-span

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die Manor Marussia F1-span, voorheen die Marussia F1-span, was 'n Britse Formule Een-wedrenspan gebaseer in Banbury, Oxford in die Verenigde Koninkryk. Die span is bedryf deur Manor Motorsport (amptelik "Marussia Manor Racing"),[1] wat voorheen 'n filiaal van Marussia Motors was, 'n ontbinde sportmotorvervaardiger wat in Moskou gebaseer was.[2] Die span het aanvanklik begin deelneem in 2010 onder die naam "Virgin Racing"; die volgende jaar word Marussia sy hoofborg, om "Marussia Virgin Racing" te vorm, totdat hy as die "Marussia F1-span" bekend gestaan het sedert 2012.

Die Marussia-span het sy eerste kampioenskapspunte by die 2014 Monaco Grand Prix behaal, toe sy beste bestuurder, Jules Bianchi, negende geëindig het, sodoende het Marussia die eerste Russiese vervaardiger geword om kampioenskapspunte aan te teken.[3]

Remove ads

Formule Een-uitslae

Meer inligting Jaar, Motor en bande ...
Remove ads

Voetnotas

  • DNS = Nie weggespring nie (Did Not Start)
  • DNF = Nie ren voltooi nie (Did Not Finish)

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads