Gryskopmossie

From Wikipedia, the free encyclopedia

Gryskopmossie
Remove ads

Die gryskopmossie (Passer diffusus) is 'n algemene standvoël in boomveld en ander gebiede met bome. Hulle kom ook in tuine voor maar vermy gewoonlik stads- en dorpsgebiede. Hulle maak nes in 'n gat in 'n boom, paal of gebou; ook die ou neste van ander voëls. Die voël word 15 cm groot en weeg 20 - 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern grey-headed sparrow.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Sien ook

Bronnelys

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads