Pauridia longituba

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Pauridia longituba is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Pauridia behoort en deel is van die die Saldanha-strandveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van St. Helenabaai tot by Saldanha voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 120 km² en daar is slegs vyf subpopulasies oor. Die plant het habitat afgestaan aan voorstedelike ontwikkeling by Vredenburg.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads