Gewone hardeblaar

From Wikipedia, the free encyclopedia

Gewone hardeblaar
Remove ads

Die gewone hardeblaar (Phylica paniculata) is 'n klein boom wat normaalweg struikagtig is en kan tot 4 m hoog word. Hulle groei op klipperige berghellings vanaf die Wes-Kaap tot by die Lebomboberge, die Soutpansberg, Eswatini en ook in die Chimanimaniberge in Zimbabwe. Die blare is klein, donker tot olyfgroen met 'n wit wollerige onderkant en styf ingerolde blaarrande. Die blomme is klein en wollerig.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die boom se FSA-nommer is 453.2.[2]

Remove ads

Taksonomie

Phylica paniculata is deur Carl Ludwig Willdenow beskryf en is in die jaar 1798 in Sp. Pl. 1: 1112 gepubliseer.[3][4]

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads