Pieter-Steph du Toit

From Wikipedia, the free encyclopedia

Pieter-Steph du Toit
Remove ads

Pieter-Steph du Toit (* 20 Augustus 1992, Kaapstad) is ’n Springbokrugbyspeler wat vir die Stormers in die Superrugbykompetisie op slot of flank speel. Hy was deel van Suid-Afrika se span tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023. In 2019 is hy bekroon met Wêreldrugby se 2019 Wêreldmansrugbyspeler van die Jaar-titel.

Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...

Op 9 November 2013 het hy op die ouderdom van 21 jaar sy eerste toets vir die Springbokke in Cardiff teen Wallis gespeel. Op 2 Junie 2018 is hy eenmalig as die kaptein aangewys vir die toets teen Wallis.

Remove ads

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Eben Etzebeth
Springbokkaptein
2018 (een toets)
Opgevolg deur
Siya Kolisi
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads