Waterkeurtjie

From Wikipedia, the free encyclopedia

Waterkeurtjie
Remove ads

Die waterkeurtjie (Podalyria calyptrata; ook bekend as keur, keurtjie, keurblom, en ertjiebos)[1] is 'n klein, immergroen boompie. Hierdie spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[2] Dit is taamlik volop in die bergfynbos.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Beskrywing

Die boom het 'n klein syagtige kappie, uit skubbe saamgestel, wat die blomkop bedek wat afval wanneer die blom oopgaan. Die blomme is welriekend en 2.5 cm in deursnee.

Gebruike

Die waterkeurtjie word alleen vir ornamentele doeleindes aangewend. Tuiniers verkies dit omdat dit maklik groei en bye, skoenlappers, en voëls na die tuin lok.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads