Cliffortia serpyllifolia
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die pompomrysbos (Cliffortia serpyllifolia) is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is inheems aan Eswatini, Lesotho, Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe.
Die boom se FSA-nommer is 145.16.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads