Brunia trigyna

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Brunia trigyna
Remove ads

Die Pondospookbos (Brunia trigyna) is 'n struik of klein boompie wat tot die Bruniaceae familie hoort. Die spesie is endemies in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 100 km². Hierdie plant se getalle het begin daal sedert die 1900's omrede sy habitat vernietig is en teen 1960 was sy getalle krities laag. Daar is onlangs een subpopulasie ontdek, tans is daar slegs drie subpopulasies en die totale aantal plante is slegs 12. Dit kom slegs by die Umtamvuna-natuurreservaat en by Mkambati voor.

Kitsfeite Pondospookbos, Bewaringstatus ...

In Engels staan die plant as die Pondoland Ghost-bush bekend. Die boom se FSA-nommer is 141.1[1].

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads