Pranayama

oefening van asembeheer in joga From Wikipedia, the free encyclopedia

Pranayama
Remove ads

Prānāyāma (Sanskrit: प्राणायाम) is die jogiese praktyk om op asemhaling te fokus. In Sanskrit, beteken prāṇa "noodsaaklike lewenskrag", en yāma beteken om beheer te verkry. In joga word asem geassosieer met prāṇa, dus, pranayama is 'n manier om die prāṇa ṣakti, "lewensenergieë", te verhef. Prānāyāma word beskryf in Hindoe-skrifte soos die Bhagavad Gita en die Joga Sutras van Patanjali. Later in Hatha joga tekste het dit die volledige opskorting van asemhaling beteken.

Thumb
'n Groep wat pranayama beoefen op die Internasionale Dag van Joga in Kolkata, Indië (2017)
Remove ads

Etimologie

Prāṇāyāma (Devanagari: प्राणायाम prāṇāyāma) is 'n Sanskrit-verbinding. Dit word verskillend deur verskillende skrywers gedefinieer.

Macdonell gee die etimologie as prana (prāṇa), asem, + āyāma en definieer dit as die opskorting van asem.[1]

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads