Punta Arenas
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Punta Arenas is 'n stad in die Chileense gebied van Patagonië en het 'n bevolking van 127 454 in 2012 gehad. Dié stad is aan die Straat van Magellaan teenoor Vuurland geleë en is die hoofstad van die Chileense streek Magallanes y de la Antártica Chilena. Dit word soms as suidelikste stad ter wêreld beskou.
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Punta Arenas.- (es) Munisipaliteit van Punta Arenas
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
