Raúl Castro

From Wikipedia, the free encyclopedia

Raúl Castro
Remove ads

Raúl Castro Ruz (Spaans: [raˈul moˈðesto ˈkastɾo ˈrus]; gebore op 3 Junie 1931) is 'n afgetrede politikus en weermaggeneraal. Hy het gedien as die eerste sekretaris van die Kommunistiese Party van Kuba, die mees senior posisie in die eenparty-kommunistiese staat. Die jonger broer van die Kubaanse President Fidel Castro, is aangestel as die eerste adjunkpresident van die Kubaanse Staatsraad, adjunkpresident van die Raad van Ministers, ondersekretaris van die Politburo en Sentrale Komitee van die Kommunistiese Party van Kuba en senior generaal van die Kubaanse gewapende magte (leër, vloot en lugmag), tweede in bevel na die opperbevelvoeder Fidel Castro.

Kitsfeite Vise, President ...

Op 31 Julie 2006 word Raúl Castro tydelik in die pos van president van die Kubaanse Staatsraad aangestel weens Fidel Castro se ongesteldheid. Volgens Artikel 94 van die Kubaanse grondwet sal die eerste adjunkpresident van die Kubaanse Staatsraad die presidensiële verantwoordelikhede oorneem indien die president siek sou word of sterf.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads