Remscheid

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remscheid
Remove ads

Remscheid is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 109 596 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 74,6 km². Die eerste historiese verwysing na Herne dateer uit die jaar 1173/89 en in 1808 het die stad stadstatus gekry. Op 1 Augustus 1929 het Remscheid verskeie gebiede ontvang en is sedertdien 'n stad met 'n bevolking van meer as 100 000.

Remscheid
Thumb

Kaart Wapen
Thumb
Thumb
Vlag
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Noordryn-Wesfale
 Koördinate 51°11′N 7°12′O
 Stigting 1173/89 (eerste verwysing)
 Stadstatus 1808
 Oppervlakte:  
 - Totaal 74,6 vk km
 Hoogte bo seevlak 365 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 109 596[1]
 - Bevolkingsdigtheid 1469/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Beate Wilding (SPD)
 Amptelike Webwerf remscheid.de
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads