Robbie Wessels

Afrikaanse sanger en akteur From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Robert Albert Wessels (gebore 30 Oktober 1980 op Kroonstad) is 'n bekende Afrikaanse sanger en akteur. Hy is in 2005 deur Huisgenoot aangewys as Beste Nuweling in die Afrikaanse Musiekbedryf, en in 2006 is sy liedjie Leeuloop deur Huisgenoot aangewys as die Liedjie van die Jaar.[1]

Kitsfeite Geboortenaam, Alias ...
Remove ads

Biografie

Wessels is op 30 Oktober 1980 op Kroonstad gebore. Hy gaan skool by Hoërskool Kroonstad en matrikuleer aan die Hoërskool Strand waarna hy drama aan die Technikon Pretoria (tans die Tshwane-Universiteit van Tegnologie) studeer. Hy verwerf sy diploma in 2002 waarna hy die vermaaklikheidswêreld aandurf. Kort daarna kry hy die geleentheid om die rol van Anton in RSG se radioverhaal Blinkwater te vertolk. Sy eerste televisierol was dié van Poena in die program Gauteng-alêng-alêng.

Remove ads

Diskografie

Wessels het die volgende albums uitgereik:

  • My Vissermanvriend se Pa, 2005
  • Halley se Komeet, 2007
  • Afrika Sonsak, 2009
  • Kaalvoet, 2011
  • Als wat ek het, 2014
  • Woestyn, 2017
  • Staan Saam, 2019
  • Die Sluise van die Hemel, 2020

Filmografie

Rolprente waarin Wessels speel:

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads