Lycium acutifolium
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die ruigtekriedoring (Lycium acutifolium) is 'n struik wat deel is van die Solanaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Madagaskar en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die struik in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor en is onder andere deel van die Albanie-ruigte.
Die boom se FSA-nommer is 669.5.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads