Ruth Mompati

Suid-Afrikaanse politikus From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Ruth Mompati (14 September 1925 - 12 Mei 2015) was 'n Suid-Afrikaanse politikus en een van die leiers van die Vroue-optog op 9 Augustus 1956.[1]

Kitsfeite Tikster vir Nelson Mandela en Oliver Tambo, Persoonlike besonderhede ...
Remove ads

Vroeë lewe en onderwys

Ruth Mompati is in die verrenoorde van die destydse Kaapprovinsie (nou Noordwes) gebore. Nadat sy standaard 6 voltooi het, het sy vir 'n blanke gesin gewerk en later na die Tygerkloof Onderwysersopleidingskollege gegaan, waar sy in 1944 haar onderwysdiploma verwerf het.

Loopbaan

Van 1953 tot 1961 werk sy as tikster by Nelson Mandela en Oliver Tambo in hul regspraktyk in Johannesburg. Sy het in 1954 by die African National Congress aangesluit en is verkies tot die Nasionale Uitvoerende Komitee van die Vroueliga.

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads